Soek Max7
Gekyk 673 KeerAfgelaai 2 394 Keer

Elia en die profete van Baal

Hierdie video wys die verhaal van God wat deur Sy profeet, Elia, praat en werk.

Van koning Agab se veroordeling van Elia as moeilikheidmaker, tot God se magtige kragvertoning om gebed te verhoor, terwyl Hy vuur stuur wat die hele offer, hout, klippe en water verteer – God is die fokus van Elia se verhaal.

God kan gebed verhoor, nie Baäl nie. Die HERE is die ware God. Hierdie animasie is geskik vir ouderdomme 6 en ouer. Alhoewel hierdie verhaal gewelddadige verwysings in die woorde het, beeld die video nie die geweld uit nie.

Dit is spesifiek ontwerp om getoon te word as deel van BibleMAX Eenheid 25 - Elia - Staan Vas, vir les 2. Daar is nog 'n bypassende video-animasie van Elia deur dieselfde animeerder, om saam met les 5 van dieselfde BibleMAX-eenheid te gaan. https://www.max7.org/en/resource/Elijah?folder=fec6e39e-bf9f-4f19-aa7f-36c56411e799

Video
Skrip
Vertaling Video
Vertaling oudio - musiek
Vertaling oudio - klankeffekte
Voeg by biblioteek
Gunsteling
Deel
Druk
Bybel verwysings
Teiken gehoor
Doeleindes
Onderwerpe